Kempton-Kruin

Kempton-Kruin

Baie welkom aan al ons nuwe intrekkers en besoekers! Hier het ons n plekkie vir almal – oud en jonk: babas, kleuters, kinders, tieners, ma, pa, oumas, oupas, enkellopendes en selfs huiswerkers. Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Kempton-Kruin gemeente te word, kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.

Recommended apps